2 Kronieke 33:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die vreemde gode en die afgodsbeeld uit die huis van die Here verwyder, ook al die altare wat hy op die berg van die huis van die Here en in Jerusalem gebou het, en dit buitekant die stad gegooi.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:14-18