2 Kronieke 32:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jehiskía het hom verootmoedig in die hoogmoedigheid van sy hart, hy en die inwoners van Jerusalem, sodat die toorn van die Here nie oor hulle gekom het in die dae van Jehiskía nie.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:18-32