2 Kronieke 32:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jehiskía het die weldaad wat aan hom bewys is, nie vergeld nie; want sy hart het hoogmoedig geword. Daarom was daar ’n toorn oor hom en oor Juda en Jerusalem.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:15-29