2 Kronieke 32:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En baie het geskenke aan die Here na Jerusalem gebring en kosbare geskenke aan Jehiskía, die koning van Juda, sodat hy daarna in die oë van al die nasies hoog gestaan het.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:13-30