2 Kronieke 32:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het Jehiskía en die inwoners van Jerusalem verlos uit die hand van Sánherib, die koning van Assirië, en uit die hand van almal, en hulle rondom tot rus gebring.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:15-29