2 Kronieke 31:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En onder sy leiding was Eden en Mínjamin en Jésua en Semája, Amárja en Segánja, om getrou uit te deel in die stede van die priesters aan hulle broers volgens die afdelings, aan groot sowel as klein;

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:5-21