En Korē, die seun van Jimna, die Leviet, die poortwagter teen die ooste, was oor die vrywillige gawes aan God, om die offergawe aan die Here en die hoogheilige gawes uit te deel.