2 Kronieke 25:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van die tyd af dat Amásia van die Here afvallig geword het, het hulle ’n sameswering teen hom gesmee in Jerusalem, sodat hy na Lagis gevlug het; maar hulle het agter hom aangestuur na Lagis en hom daar gedood.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:22-28