2 Kronieke 25:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Amásia, die vroeëre en die latere, kyk, is dit nie beskrywe in die Boek van die konings van Juda en Israel nie?

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:18-28