Toe ontvlam die toorn van die Here teen Amásia, en Hy stuur ’n profeet na hom, en dié het vir hom gesê: Waarom soek u die gode van die volk wat hulle eie volk nie uit u hand gered het nie?