2 Kronieke 25:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat Amásia tuisgekom het van die verslaan van die Edomiete, het hy die gode van die kinders van Seïr gebring en hulle vir hom as gode opgestel en hom voor hulle neergebuig en vir hulle offerrook laat opgaan.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:12-22