2 Kronieke 25:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VYF-EN-TWINTIG jaar oud, het Amásia koning geword, en hy het negen-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Joáddan, van Jerusalem.

2. En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here, maar nie met ’n volkome hart nie.

2 Kronieke 25