2 Kronieke 25:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VYF-EN-TWINTIG jaar oud, het Amásia koning geword, en hy het negen-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Joáddan, van Jerusalem.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:1-2