2 Kronieke 22:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Jehu die strafgerig voltrek aan die huis van Agab, het hy die owerstes van Juda en die seuns van die broers van Ahásia, die dienaars van Ahásia, aangetref en hulle gedood.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:1-12