2 Kronieke 21:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ná enige tyd, naamlik teen die einde van die tweede jaar, het sy ingewande by sy siekte uitgekom, sodat hy onder hewige pyne gesterf het; en sy volk het vir hom geen wierookbrand gemaak soos die brand vir sy vaders nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:10-20