2 Kronieke 20:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die kinders van Ammon en Moab het naamlik opgetree teen die inwoners van die gebergte Seïr om uit te roei en te verdelg; en toe hulle met die inwoners van Seïr klaar was, het hulle mekaar in die verderf gehelp.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:19-25