2 Kronieke 20:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die oomblik toe hulle die gejubel en die lofsang aanhef, het die Here ’n hinderlaag opgestel teen die kinders van Ammon, Moab en die mense van die gebergte Seïr wat teen Juda gekom het, sodat hulle verslaan is.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:21-31