2 Kronieke 2:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Salomo het gedink om vir die Naam van die Here ’n huis te bou en ’n huis vir sy koningskap.

2. En Salomo het sewentigduisend lasdraers afgetel en tagtigduisend klipkappers op die gebergte en drieduisend-seshonderd opsigters oor hulle.

2 Kronieke 2