2 Kronieke 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het uit Egipte ’n wa laat optrek en dit uitgevoer vir seshonderd sikkels silwer en ’n perd vir honderd-en-vyftig; en so is dit vir al die konings van die Hetiete en die konings van Aram deur hulle uitgevoer.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:8-17