2 Kronieke 11:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het verstandig gehandel en van al sy seuns versprei in al die streke van Juda en Benjamin, in al die versterkte stede, en aan hulle voedsel in oorvloed gegee en ’n menigte vroue vir hulle gevra.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:15-23