2 Kronieke 11:22-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. En Rehábeam het Abía, die seun van Máäga, as hoof, as vors onder sy broers aangestel; want hy wou hom koning maak.

23. En hy het verstandig gehandel en van al sy seuns versprei in al die streke van Juda en Benjamin, in al die versterkte stede, en aan hulle voedsel in oorvloed gegee en ’n menigte vroue vir hulle gevra.

2 Kronieke 11