2 Konings 9:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die lyk van Isébel sal soos mis op die land wees op die dorpsgrond van Jísreël, sodat hulle nie sal kan sê: Dit is Isébel nie.

2 Konings 9

2 Konings 9:27-37