2 Konings 9:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom hulle terug en gee hom dit te kenne; en hy sê: Dit is die woord van die Here wat Hy deur die diens van sy kneg Elía, die Tisbiet, gespreek het, naamlik: Op die dorpsgrond van Jísreël sal die honde die vlees van Isébel eet.

2 Konings 9

2 Konings 9:30-37