2 Konings 9:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy daar kom, kyk dan waar Jehu, die seun van Jósafat, die seun van Nimsi, is; en gaan in en laat hom opstaan onder sy broers uit en bring hom in ’n binnekamer;

2 Konings 9

2 Konings 9:1-12