2 Konings 9:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE roep die profeet Elísa een van die profete-seuns en sê vir hom: Gord jou heupe en neem hierdie kruik met olie in jou hand en gaan na Ramot in Gílead.

2 Konings 9

2 Konings 9:1-10