2 Konings 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan die volk uit om die laer van die Arameërs te plunder; en ’n maat fynmeel het ’n sikkel gekos, en twee mate gars ’n sikkel, volgens die woord van die Here.

2 Konings 7

2 Konings 7:7-20