2 Konings 7:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het agter hulle aan gegaan tot by die Jordaan; en kyk, die hele pad was vol klere en voorwerpe wat die Arameërs in hulle oorhaastige vlug weggegooi het. Daarop draai die boodskappers om en deel dit aan die koning mee.

2 Konings 7

2 Konings 7:6-17