2 Konings 6:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het ons dan my seun gekook en hom geëet; maar toe ek die volgende dag vir haar sê: Gee jou seun, dat ons hom eet — het sy haar seun weggesteek.

2 Konings 6

2 Konings 6:24-33