2 Konings 6:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê die koning vir haar: Wat is dit met jou? En sy antwoord: Hierdie vrou het vir my gesê: Gee jou seun, dat ons hom vandag eet; dan kan ons môre my seun eet.

2 Konings 6

2 Konings 6:24-33