2 Konings 23:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DRIE-EN-TWINTIG jaar was Jóahas oud toe hy koning geword het, en drie maande het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamútal, die dogter van Jeremia, uit Libna.

2 Konings 23

2 Konings 23:29-37