2 Konings 23:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy dienaars het hom dood vervoer van Megíddo af en hom in Jerusalem gebring en hom in sy graf begrawe; en die volk van die land het Jóahas, die seun van Josía, geneem en hom gesalf en hom in die plek van sy vader koning gemaak.

2 Konings 23

2 Konings 23:27-37