2 Konings 23:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het gesê: Ek sal Juda ook van my aangesig verwyder soos Ek Israel verwyder het; en Ek sal hierdie stad Jerusalem verwerp wat Ek verkies het, en die huis waarvan Ek gesê het: My Naam sal daar wees.

2 Konings 23

2 Konings 23:22-35