2 Konings 23:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nogtans het die Here Hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda ontvlam het oor al die terginge waarmee Manasse Hom geterg het nie.

2 Konings 23

2 Konings 23:25-34