2 Konings 22:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het Safan, die skrywer, by die koning gekom en die koning antwoord gebring en gesê: U dienaars het die geld uitgeskud wat in die huis te vinde was, en dit oorhandig aan die uitvoerders van die werk wat aangestel is oor die huis van die Here.

2 Konings 22

2 Konings 22:8-19