2 Konings 22:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die hoëpriester Hilkía vir Safan, die skrywer: Ek het die wetboek in die huis van die Here gevind; en Hilkía het die boek aan Safan gegee, en hy het dit gelees.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-14