2 Konings 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning van Assirië het na hom geluister, en die koning van Assirië het teen Damaskus opgetrek en dit verower en hulle in ballingskap weggevoer na Kir en Resin gedood.

2 Konings 16

2 Konings 16:1-12