2 Konings 16:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe trek koning Agas Tiglat-Piléser, die koning van Assirië, tegemoet na Damaskus; en nadat hy die altaar gesien het wat in Damaskus was, stuur koning Agas aan die priester Uría ’n tekening en afbeelding van die altaar volgens die hele inrigting daarvan.

2 Konings 16

2 Konings 16:6-13