2 Konings 16:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Agas stuur toe boodskappers na Tiglat-Piléser, die koning van Assirië, om te sê: Ek is u dienaar en u seun; kom op en verlos my uit die hand van die koning van Aram en uit die hand van die koning van Israel wat teen my optree.

2 Konings 16

2 Konings 16:4-13