2 Konings 16:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dieselfde tyd het Resin, die koning van Aram, Elat aan Aram gebring en die Jode uit Elat verdrywe; en die Edomiete het in Elat gekom en daar gaan woon tot vandag toe.

2 Konings 16

2 Konings 16:1-12