2 Konings 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die priester Jójada het die owerstes oor honderd, die aanvoerders van die leër, bevel gegee en vir hulle gesê: Neem haar weg tot binne die rye in en maak dood met die swaard die wat agter haar aankom — want die priester het gesê: Sy moet nie in die huis van die Here gedood word nie.

2 Konings 11

2 Konings 11:7-18