2 Konings 11:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en toe sy die koning sien staan op die verhoog, volgens die gewoonte, met die owerstes en die trompetblasers by die koning, terwyl die hele volk van die land bly is en op die trompette blaas, skeur Atália haar klere en roep uit: Verraad, verraad!

2 Konings 11

2 Konings 11:8-18