2 Konings 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Engel van die Here het vir Elía, die Tisbiet, gesê: Maak jou klaar, gaan op, die boodskappers van die koning van Samaría tegemoet, en spreek met hulle: Gaan julle, omdat daar glad geen God in Israel is nie, om Baäl-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg?

2 Konings 1

2 Konings 1:1-10