2 Konings 1:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ahásia het deur die tralievenster in sy bo-kamer, in Samaría, geval en siek geword. Toe stuur hy boodskappers uit en sê vir hulle: Gaan raadpleeg Baäl-Sebub, die god van Ekron, of ek van hierdie siekte gesond sal word.

2 Konings 1

2 Konings 1:1-10