2 Konings 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gesterwe volgens die woord van die Here wat Elía gespreek het; en Joram het in sy plek koning geword in die tweede jaar van Joram, die seun van Jósafat, die koning van Juda; want hy het geen seun gehad nie.

2 Konings 1

2 Konings 1:14-18