2 Konings 1:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en met hom gespreek: So sê die Here: Omdat jy boodskappers gestuur het om Baäl-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg — is dit omdat daar glad geen God in Israel is om sy woord te raadpleeg nie? — daarom sal jy van die bed waar jy op geklim het, nie afkom nie, want jy sal sekerlik sterwe.

2 Konings 1

2 Konings 1:6-18