1 Samuel 9:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul antwoord en sê: Is ek nie ’n Benjaminiet, uit een van die kleinste van die stamme van Israel, en my geslag die geringste uit al die geslagte van die stam van Benjamin nie? Waarom spreek u dan so met my?

1 Samuel 9

1 Samuel 9:16-23