1 Samuel 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat die esels betref wat jy vandag al drie dae gelede vermis het — bekommer jou daar nie oor nie, want hulle is gevind. Maar aan wie behoort al wat begeerlik is in Israel? Is dit nie aan jou en jou hele familie nie?

1 Samuel 9

1 Samuel 9:13-27