1 Samuel 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Filistyne het die geluid van die gejuig gehoor en gesê: Watter geluid van ’n groot krygsgeskreeu is dit in die laer van die Hebreërs? Toe verneem hulle dat die ark van die Here in die laer gekom het.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:1-14