En net toe die verbondsark van die Here in die laer inkom, hef die hele Israel ’n groot krygsgeskreeu aan, sodat die aarde gedreun het.