1 Samuel 31:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het sy hoof afgekap en sy wapenrusting uitgetrek en dit in die land van die Filistyne rondgestuur om die blye boodskap te bring in die tempels van hulle afgode en aan die volk.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:5-13